| Modulekode | FMI 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleiding: studie van aansteeklike siektes van belang vir die reisiger; aansteeklike siektes van belang in tropiese gebiede; virussiektes by kinders; koors van onbekende oorsprong; seksueel oordraagbare siektes; hemoragiese koorssiektes; infektiewe diarree; meningitis, leprose; MIV/vigs; tuberkulose; rabies; uitsluiting uit skole van kinders wat aan sekere aansteeklike siektes ly; gemeenskapsverworwe pneumonie (GVP); akute virushepatitis; rasionele gebruik van antibiotika en ander eksogene infeksies. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App